'n Mondvol Woorde DVD

$9.99 aud

Leer jou kleinding Afrikaans met rympies, grappies, liedjies, kleurvolle beeldmateriaal en betowerende musiek.  'n Mondvol Woorde breek vir klein kinders die wêreld van taal, ritme van poësie en die prag van hulle omgewing oop op 'n manier wat hulle aandag vasvang en behou.  Die video is opgedeel in vyf hooftemas:

Voertuie, Diere, Natuur, Mense, Hemelruim


Quantity:

Add to Cart

Continue Shopping

'n Mondvol Woorde DVD

has been added to your cart

(You have 0 item(s) in your cart)
Continue Shopping Checkout Now X

Other products you might like